# Die DA in die Wes-Kaap sê die stryd teen werkloosheid, veral onder die jeug, bly ʼn nasionale krisis en vereis meer as net beloftes. Die provinsie se amptelike werkloosheidsyfer staan op 19,6-persent, wat 13-persent laer is as die nasionale gemiddeld. ʼn DA-woordvoerder, Noko Masipa, sê dit weerspieël ʼn provinsie wat werk, waar geleenthede, beleggings en ekonomiese insluiting prioriteite is:
DA sê Wes-Kaap maak groot vordering met werkskepping [KLANK]
ENG NokoonUnemployment