Skip to content

DA sê voedselonsekerheid, afhanklikheid van toelaes en behuisingsdruk bly vererger [KLANK]

# Die DA sê die bevindinge van die jongste Algemene Huishoudelike Opname beklemtoon die groeiende uitdagings waarmee baie Suid-Afrikaners te kampe het, veral in ANC-beheerde provinsies en munisipaliteite. Op nasionale vlak rapporteer 22-persent van huishoudings nou onvoldoende of ‘n ernstige gebrek aan voedsel, teenoor 17,8-persent in 2019. Jan de Villiers van die DA sê voedselonsekerheid, die afhanklikheid van toelaes en behuisingsdruk bly vererger:

ENG VilliersONGrowing