Skip to content

DA sê verwaarlosing het gelei tot sluiting van Suid-Afrika-huis in Londen [KLANK]

# Die DA sê die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het toegelaat dat Suid-Afrika se diplomatieke missies verval. Dit volg na die sluiting van die Suid-Afrikaanse Hoë Kommissaris in Londen. Ryan Smith van die party meen die historiese Suid-Afrika Huis-gebou het agteruitgegaan na jare van verwaarlosing, met personeel wat gedwing is om onder swak omstandighede te werk, met herstelkoste van byna 70-miljoen-rand:

ENG SmithOnNeglectedEmbassies