# Die DA sê die toerismesektor het alle vertroue in die minister van Toerisme, Patricia de Lille, verloor. Dit volg ná die Toerisme-sakeraad se besluit om 500-miljoen-rand in heffings terug te hou, oor wat hy noem ‘n verlies aan vertroue in beide die minister en die SA Toerismeraad. Die DA-lid, Haseena Ismail, sê die krisis spruit uit De Lille se roekelose besluit om die raad te ontbind, wat veroorsaak het dat die agentskap verswak het, sonder geld is en geen geloofwaardigheid het nie:
DA sê toerismesektor het alle vertroue in minister Patricia de Lille verloor [KLANK]
ENG IsmailOnNoFaith