# Die DA sê die jongste misdaadstatistieke toon vordering, maar te veel burgers lewe steeds in vrees. Meer as ses-duisend moorde, byna elf-duisend verkragtings en meer as 43-duisend ernstige aanrandings is in die tydperk tussen Januarie en Maart vanjaar aangemeld. Die DA-lid, Ian Cameron, sê hierdie syfers dui op ‘n stelsel wat in ‘n krisis verkeer. Hy bepleit dringende strukturele hervormings:
DA sê Suid-Afrikaners leef steeds in vrees ten spyte van jongste misdaadstatistieke [KLANK]
ENG CameronOnGains