Skip to content

DA sê struikelblokke deur regering veroorsaak moet reggemaak word om werk in staal- en motorbedryf te red [KLANK]

# Die DA sê die regering se traagheid het veroorsaak dat duisende Suid-Afrikaners hul werk in die staal- en voertuigbedryf verloor. ArcelorMittal Suid-Afrika gaan drie-duisend-500 poste afskaf terwyl Ford, Goodyear en Mercedes ook honderde werkers gaan afdank. Toby Chance van die DA sê bedrywe kan nie meeding nie, weens die regering se struikelblokke soos rompslomp, hemelhoë elektrisiteitspryse, vervalle spoorweë en hawens, en eindelose vertragings in beleidshervorming:

ENG ChanceOnMinisterTau