# Die DA in die Wes-Kaap sê Kaapstad pluk die vrugte ná ‘n 29-maande se groei in internasionale passasiersgetalle en wat sterk vordering in toerisme en handel weerspieël. Wesgro se Kaapstadse Lugtoegang sê internasionale passasiers het vanjaar met vyf-persent gestyg, ten spyte van ‘n effense daling in Junie. Die George-lughawe het ook groei getoon, met ‘n toename van drie-persent in passasiersverkeer. Die DA-lid Noko Masipa sê lugvragvolumes het in Mei met 46-persent gestyg, aangedryf deur hoëwaarde landbou-uitvoere:
DA sê strategiese vennootskappe bevorder toerisme en handel in die Wes-Kaap [KLANK]
ENG MasipaOnTourismTrade