# Die DA het alarm gemaak oor die voortgesette ineenstorting van die Stad Johannesburg en waarsku daar is min verbeterings aangebring voor die G20-beraad in November. Die party sê inwoners worstel steeds met droë krane, gevaarlike strate en mislukte infrastruktuur, sonder sigbare bewyse van die sogenaamde ‘bomb squad’ en die presidensiële werkgroep. Die DA-lid, Solly Msimanga, sê die stad kan nie vertragings of geheimsinnige besteding bekostig terwyl basiese dienste steeds nie gelewer word nie:
DA sê Stad Johannesburg stort in duie voor belangrike G20-sperdatum [KLANK]
ENG MsimangaOnCollapse