# Die DA sê die huidige Swart Ekonomiese Bemagtigingsmodel het ‘n kerndrywer vir korrupsie geword. Die party sê Suid-Afrikaners sien dit in die grootskaalse plundering van ongeveer twee-miljard-rand uit die Tembisa-hospitaal, en die moord op die Stad Ekurhuleni se hoofouditeur, Mpho Mafole, na bewering oor ‘n tender vir chemiese toilette van 1,8-miljard-rand. Mat Cuthbert van die DA sê die ANC verdedig dit steeds as gevolg van hul gevestigde belange:
DA sê SEB-model is kerndrywer vir korrupsie [KLANK]
ENG MatonBEEModel