# Die DA sê dit is duidelik dat Suid-Afrika se werkkrisis slegs vererger aangesien ekonomiese hervorming veels te stadig plaasvind om groei vinnig genoeg aan te spoor om werk te skep. Die jongste Kwartaallikse Arbeidsmagopname toon dat die land se amptelike werkloosheidsyfer met 0,9-persentasiepunte gestyg het, van 32,7-persent in die eerste kwartaal van hierdie jaar tot 33,6-persent in die tweede kwartaal. Die DA-leier Geordin Hill-Lewis, sê ekonomiese groei moet die prioriteit wees:
DA sê SA se belangrikste missie moet wees om die ekonomie teen ‘n aansienlik vinniger tempo te laat groei [KLANK]
AFR LewisOnEconomicReform