# Die DA verwelkom die publisering van die blokvrystellingsregulasies vir die suikerbedryf, en sê dit sal verligting bring vir ʼn bedryf wat plaaslike en globale uitdagings ondervind. Die vrystelling laat spesifieke rolspelers in die suikerbedryf toe om saam te werk oor prysbepalingmetodes en ander aktiwiteite wat gewoonlik onder die Wet op Mededinging beperk word. ʼn DA-woordvoerder, Mlondi Mdluli, sê hierdie uitsluiting kan die bedryf stabiliseer en 65-duisend werksgeleenthede beskerm:
DA sê publisering van blokvrystellingsregulasies bring verligting vir suikerbedryf [KLANK]
ENG MduliOnSugar