# ʼn DA-afvaardiging, waaronder parlementslid Thami Mabhena, is gekeer om ʼn oorsiginspeksie by PRASA se Braamfontein-treinskrootwerf uit te voer. Die werf is die middelpunt van ʼn trein-opknappingskandaal van 7,5-miljard-rand. Mabhena sê die Ouditeur-generaal het kommer uitgespreek oor die tender se hantering, insluitend die verkrygingsproses en geskiktheid van die gekose kontrakteurs:
DA sê PRASA keer oorsig-inspeksie by Braamfontein-treinskrootwerf [KLANK]
ENG ThamionTrainScandal