Skip to content

DA sê ontbondeling van Eskom is noodsaaklik om die mynsektor te red [KLANK]

# Die DA sê Eskom moet dringend ontbondel word om die mynsektor te red. Die party waarsku elektrisiteitspryse wat die hoogtes inskiet, en sedert 2007 met meer as 800-persent gestyg het, verlam mynbou en veroorsaak die sluiting van ferrochroom smelters, met Glencore wat al 22 sy hoogoonde sluit. Kevin Mileham van die DA sê ten spyte daarvan dat Suid-Afrika die meeste chroomreserwes in die wêreld het, het die land veld verloor teen China as gevolg van Suid-Afrika se elektrisiteitpryse wat byna 50-persent hoër is:

ENG MilehamOnUnbundling