Skip to content

DA sê nuwe verslag onthul ANC-gemanipuleerde elektrisiteitspryskrisis [KLANK]

# Die DA sê die Mededingingskommissie se verslag oor lewenskoste bevestig die ANC het sedert 2020 ‘n mislukte elektrisiteitsbeleid gedryf met pryse wat met 68-persent opgegaan het, meer as dubbeld dié van inflasie. Die party voer aan gesinne word gedwing om tussen kos en elektrisiteit te kies. Die DA-lid, Kevin Mileham, vra vir ‘n nuwe prysbeleid, ‘n einde aan Eskom se monopolie, en volle aanspreeklikheid vir regulatoriese mislukkings, insluitend die energiereguleerder Nersa se onlangse foutiewe berekening van 54-miljard-rand:

ENG MilehamOnReport