Skip to content

DA sê minister De Lille het gekies om uitvoerende hoof te beskerm in plaas van belastingbetalers [KLANK]

# Die DA sê die minister van Toerisme, Patricia de Lille, se besluit om die SA Toerismeraad te ontbind, was ‘n blatante magsmisbruik wat ontwerp is om haar bondgenoot, die geskorste uitvoerende hoof, Nombulelo Guliwe, teen aanspreeklikheid te beskerm. Die minister het haar besluit in die Parlement verdedig en onwettige gedrag, prosedurele oortredings en roekelose finansiële bestuur as gronde vir die ingryping gestel. Haseena Ismail van die DA sê as De Lille nie ‘n volledige en eerlike weergawe van haar optrede kan gee nie, is sy nie geskik om in die amp te bly nie:

ENG IsmailOnDeLille