Skip to content

DA sê ineenstorting van Tshwane se rioolwater-bestuurstelsel is gesondheidsgevaar vir inwoners [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê die ineenstorting van Tshwane se rioolwater-bestuurstelsel het rioolbesoedeling veroorsaak wat ‘n gevaar inhou vir inwoners se gesondheid. Woordvoerder Leanne de Jager sê dit het aan die lig gekom in die Departement van Water en Sanitasie se Groendruppel-verslag van verlede jaar, wat ook wys hoe Tshwane se Groendruppel-telling getuimel het van 82-persent in 2013 tot 33.8-persent verlede jaar. Sy sê dis ‘n openbare gesondheids- en omgewingsramp:

AFR LeanneOnSystem