Skip to content

DA sê Indiese Hoë Kommissaris weerspreek Presidensie se kommentaar oor Zuma se Gupta-besoek [KLANK]

# Die DA is bekommerd omdat die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshaveni, die Suid-Afrikaanse hoëkommissaris in Indië, Anil Sooklal, in die openbaar gekritiseer het nadat hy oudpresident Jacob Zuma en Ajay Gupta tydens ‘n onlangse besoek aan Indië ontvang het. Ryan Smith van die party sê die probleem is egter dat die Parlement se portefeuljekomitee oor Internasionale Betrekkinge en Samewerking gister meegedeel is dat Sooklal skriftelike opdrag deur die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking gegee is om dit te doen:

ENG SmithONZuma