# Die DA sê hulle sal druk uitoefen vir ‘n breër bestedingshersiening om verkwistende uitgawes te verminder. Dit volg nadat die minister van Finansies, Enoch Godongwana, die voorgestelde BTW-verhoging van 0,5-persentasiepunte wat volgende Donderdag in werking sou tree, teruggetrek het. Die afskaffing van die verhoging sal ‘n tekort van 75-miljard-rand in die fiskus laat. Die DA se federale voorsitter, Helen Zille, sê die hersiening sal ook korrupsie en ondoeltreffende besteding uitskakel wat hulpbronne uitput:
DA sê hulle sal nou druk uitoefen vir ‘n bestedingshersiening om verkwisting te verminder [KLANK]
ENG ZilleOnSpendingReview