# Die DA het die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, beskuldig dat yy instellings wat vaardigheidsontwikkeling moet bevorder, verpolitiseer. Dit volg nadat ‘n lys oor die Sektor Onderwys- en Opleidingsowerheid se raadsaanstellings uitgelek het, wat ANC-gekoppelde individue insluit, soos die minister van Minerale en Petroleumhulpbronne Gwede Mantashe se seun, Buyambo Mantashe, en die voormalige premier van KwaZulu-Natal, Nomusa Dube-Ncube, wat as raadsvoorsitters aangestel is. Die DA-lid, Karabo Khakhau, waarsku openbare instellings moet nie omskep word in spilpunte vir kaderontplooiing nie:
DA sê ANC-kaders en Mantashe se seun oorheers nuwe SETA-raadsaanstellings [KLANK]
ENG KhakhauOnCadres