# Die DA verwelkom die parlementêre portefeuljekomitees vir Polisie en Justisie se aanbeveling dat ʼn ad hoc-komitee aangestel word om die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se bewerings te ondersoek. Die ad hoc-komitee sal ook spesifieke kwessies ondersoek soos die ontbinding van die taakspan oor politieke moorde en die minister van Polisie, Senzo Mchunu, wat na bewering 121 dossiere verwyder het. Lisa Schickerling van die DA sê dis ʼn belangrike stap om deursigtigheid en aanspreeklikheid te verseker:
DA sê ad hoc-komitee oor Mkhwanazi-bewerings is noodsaaklike stap tot polisie-aanspreeklikheid [KLANK]
AFR LisaonMkhwanazi