# Die DA sê ActionSA en die IVP het Suid-Afrikaners verraai deur die ANC se begroting, wat ‘n BTW-verhoging insluit, te ondersteun. Die party voer aan dat hulle, in plaas daarvan om die fiskale raamwerk te wysig, ‘n gebrekkige verslag met swak aanbevelings ondersteun het, wat waarskynlik geïgnoreer sal word. Tydens die parlementêre debat oor die begroting, het Mark Burke van die DA gewaarsku dat die BTW-verhoging werksgeleenthede en ekonomiese groei sal benadeel:
DA sê ActionSA en IVP het die volk verraai deur BTW-verhoging te ondersteun [KLANK]
ENG BurkeOnBetrayal