Skip to content

DA sê aanvaarding van fiskale raamwerk is goeie begin, maar groot hervorming is nodig [KLANK]

# Die DA sê die aanvaarding van die 2025 fiskale raamwerk en inkomstevoorstelle skep geleentheid vir ware ekonomiese hervorming wat die regering verklein, en werk en groei skep. Altesaam 268 parlementslede het ten gunste van die aanvaarding gestem, 88 daarteen en twee het buite stemming gebly. Mark Burke van die DA sê hulle sal voortgaan om te veg vir ekonomiese hervormings wat hawens herstel, beurtkrag takel en verkwistende besteding beëindig:

ENG BurkeOnFramework