Skip to content

DA ontbloot sistemiese korrupsie met Vrystaatse tender [KLANK]

# Die DA sê hulle het, wat hulle noem, sistemiese korrupsie ontbloot wat verbind word met ‘n tender van 700-miljoen-rand waarby die Onafhanklike Ontwikkelingstrust en die Vrystaatse Departement van Openbare Werke betrokke is. Die party het ‘n aantal bewyse aan die Spesiale Ondersoekeenheid voorgelê vir dringende ondersoek. David McKay van die DA beweer die fluitjieblaser is ontslaan in wat hulle beskou as ‘n poging om getuies stil te maak:

AFR McKayOnSystemicCorruption