# Die DA verwelkom die Presidensie se ingryping om die geskil rondom die hernoeming van Sandton-rylaan na die Palestynse aktivis, Leila Khaled op te los. Die party stem saam met die presidensie dat die hernoemingskwessie skadelik is vir Suid-Afrika se betrekkinge met die VSA. Die DA-lid, Emma Louise Powell, sê dit is ‘n positiewe stap om diplomatieke betrekkinge weer bestendig te kry, wat noodsaaklik is in ‘n tyd wanneer internasionale bande rustiger moet word:
DA ondersteun Presidensie se stap om geskil oor Sandton-rylaan op te los [KLANK]
ENG PowellOnRenamingDispute