Skip to content

DA ondersoek Stellenbosch rasvideo [KLANK]

# Die DA is bekommerd oor ‘n video wat na bewering ‘n beampte van die Stellenbosch Munisipaliteit wys wat rassistiese uitsprake maak en onwettige arbeidspraktyke bevorder. Willie Aucamp van die DA sê sulke uitsprake is strydig met hulle waardes van nie-rassigheid en regverdigheid. Aucamp sê die DA pas nie kaderontplooing toe nie en verwag ‘n bekwame en onafhanklike staatsdiens. Hy dring aan dat aanstellings op meriete, vaardighede en grondwetlike waardes moet berus, en nie volgens ras of politieke verbintenis nie:

AFR-AucampOnRace