Skip to content

DA onderneem om Tau se voorgestelde 3% SEB-heffing op ongenoteerde ondernemings teen te staan [KLANK]

# Die DA sê hy sal die drie-persent Swartbemagtigingheffing op ongenoteerde besighede wat die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, voorstel, teenstaan. Die party waarsku die heffing sal ‘n las op ondernemings wees, klein besighede benadeel en werkskepping lam lê. Toby Chance van die DA vra vir werklike bemagtiging deur werkskepping en entrepreneurskap, eerder as om ondernemings te dwing om miljarde in staatsbeheerde fondse te stort:

 

ENG ChanceOnBEELevy