Skip to content

DA Noordwes verwelkom opgradering van Olimpiapark Stadion [KLANK]

# Die DA in Noordwes, het die verandering en ontwikkeling van die Olimpiapark Stadion in Rustenburg verwelkom en gesê die opgradering hou voordele vir die inwoners in. Joe McGluwa van die party sê plaaslike sokkerspanne sal nou toegang tot die stadion hê en dit sal sokkerontwikkeling ‘n hupstoot gee en jong talent ontwikkel. Hy sê die projek skep ook ekonomiese geleenthede deur plaaslike ondernemings te ondersteun, werk te verskaf en in die algemeen ekonomiese aktiwiteit in die gebied te bevorder:

AFR McGluwaOnUpgrades