Skip to content

DA neem beheer oor van Laingsburg na die ineenstorting van die PA-koalisie [KLANK]

# Die DA het die leierskap van die Laingsburg-munisipaliteit in Wes-Kaap oorgeneem na ‘n suksesvolle mosie van wantroue teen burgemeester, Amanda Kleinbooi van die Patriotic Alliance en adjunkburgemeester Samuel Laban van die Karoo Democratic Force ingedien is. Die DA het Aletta Theron as burgemeester aangestel met Lindi Potgieter as die adjunkburgemeester. Tertuis Simmers van die DA sê die PA-geleide koalisie met die ANC en die KDF het die munisipaliteit in duie laat stort:

ENG SimmersOnLaingsburg