Skip to content

DA nader die Konstitusionele Hof om die Hooggeregshof se uitspraak oor BTW te handhaaf [KLANK]

# Die nasionale woordvoerder van die DA, Jan de Villiers sê die party vra die Konstitusionele Hof om die Wes-Kaapse Hooggeregshof se uitspraak in sy BTW-geskil te handhaaf. Die DA wil hê Artikel 74 van die Wet op BTW moet ongrondwetlik verklaar word, en voer aan die Parlement, eerder as die minister van Finansies, Enoch Godongwana, moet belastingverhogings bepaal. Hy sê BTW raak Suid-Afrikaners wat sukkel met stygende lewenskoste:

AFR-DeVilliersOnVAT