# Die DA is bekommerd oor Suid-Afrika se kinderhongersnood-krisis en sê dit is ‘n landwye tragedie. Slegs verlede jaar is 766 kinders onder vyf jaar in openbare hospitale in die land dood aan wanvoeding-verwante oorsake. Sedert Mei vanjaar is 45 kinders net in die Oos-Kaap alleen dood weens wanvoeding. Bridget Masango van die DA sê elkeen van die sterftes is ‘n jong lewe wat kortgeknip is, en laat ‘n gesin na wat treur en ‘n toekoms wat gesteel is:
DA waarsku oor Suid-Afrika se kinderhongersnood-krisis [KLANK]
ENG MasangoOnHungerCrisis