Skip to content

DA loof herwinning in die Wes-Kaap wat sedert 2019 met 47-persent styg [KLANK]

# Die DA verwelkom die styging van 47-persent in herwinning in die Wes-Kaap sedert 2019. Afvalherwinning het van meer as 500-duisend-ton in 2019 tot meer as 800-duisend-ton in 2023 toegeneem. Munisipale kompos het ook skerp gestyg met 61-persent, wat groentetuine en gemeenskapsprojekte ondersteun. Dave Bryant van die DA sê die vordering verminder die storting van afval in vullisterreine en gee die groen-ekonomie ‘n hupstoot. Hy vra voortgesette beleggings in herwinnings-infrastruktuur:

ENG-BryantOnRecycle