Skip to content

DA-leier vra voltydse minister van Polisie om bende- en geweldsmisdaad aan te pak [KLANK]

# Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, het president Cyril Ramaphosa versoek om dringend ‘n voltydse minister van Polisie aan te stel. Hy het tydens ‘n teen-misdaad-optog in Gqeberha in die Oos-Kaap gesê Suid-Afrika benodig sterker polisie-leierskap en beter wetstoepassing om bende- en geweldsmisdaad en afpersing te beveg. Hill-Lewis het die regering gekritiseer omdat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, steeds betaal word terwyl hy op spesiale verlof is:

AFR GeordinOnPermanentMinister