# Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, doen ʼn beroep op alle jongmense om te registreer en ʼn Suid-Afrika te bou wat vir almal werk. Hy het gister die party se Rock the Registration Jeugdag-saamtrek in Durban, KwaZulu-Natal, toegespreek. Die Verkiesingskommissie bied die naweek geleentheid om as kiesers te registreer as voorbereiding vir die munisipale verkiesing in November. Hill-Lewis sê jongmense het voorheen die land van koers laat verander en daardie gees is vandag weer nodig:
DA-leier vra jongmense om as kiesers te registreer en ’n land te bou wat vir almal werk [KLANK]
ENG LewisOnYoungPeople