# Die leier van die DA, John Steenhuisen, sal vandag die party se 25ste herdenking in Hanover Park in Kaapstad in die Wes-Kaap vier. Partyleiers en raadslede sal by hom aansluit om komberse aan inwoners van Hanover Cottages uit te deel as deel van die winter-uitreikveldtog. Die besoek sluit ook ‘n koeksny-seremonie en kort toesprake in om die mylpaal te vier.
DA-leier vier party se 25ste herdenking in Hanover Park