Skip to content

DA-leier John Steenhuisen vier die party se 25ste bestaansjaar [KLANK]

# Die DA-leier, John Steenhuisen, sê die party bly daartoe verbind om ‘n land te skep waarin alle Suid-Afrikaners toegang het tot geleenthede, waardigheid en voorspoed. Hy het gepraat tydens die DA se 25ste bestaansjaar-viering in Hanoverpark, Kaapstad, waar ‘n landswye kombersveldtog gehou is om kwesbare gemeenskappe te ondersteun. Steenhuisen sê die DA se geskiedenis van goeie dienslewering wys wat bereik kan word. Hy beloof die party sal aanhou poog om mense se lewens te verbeter:

ENG SteenhuisenOnAnniversary