# Die DA het strafregtelike klagtes teen die minister van Polisie, Senzo Mchunu, ingedien by die Kaapstad-Sentraal-polisiestasie. Die party beskuldig hom daarvan dat hy vir die Parlement gelieg het oor sy bande met die sakeman Brown Mogotsi, wat met misdaadnetwerke verbind word, en sê dit kom neer op regsverydeling. Dianne Kohler Barnard van die DA sê niemand – nie eens kabinetslede – is verhewe bo die wet nie:
DA lê strafregtelike klagtes teen minister van Polisie [KLANK]
ENG BarnardOnMchunuCharges