Skip to content

DA kritiseer Tshwane oor voortgesette dubbele fakturering van stadsreinigingsheffing [KLANK]

# Die DA in Tshwane veroordeel die voortgesette dubbele fakturering van die stadsreinigingsheffing. Die party se woordvoerder oor Finansies, Jacqui Uys, sê ten spyte van beloftes om onwettige afvalheffings te stop, het die Tshwane Metro en die burgemeester, Nasiphi Moya, versuim om op te tree. Uys sê baie inwoners het die koste betaal met die verwagting van terugbetalings, net om weer gefaktureer te word. Sy waarsku inwoners kan betalings boikot tensy onmiddellike regstellende stappe gedoen word:

ENG-UysOnLevy