# Die DA in die Wes-Kaap sê alle regeringsverslae oor die ineenstorting van die gebou in George sal aan voortgesette toesig onderwerp word. Die party het die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, daarvan beskuldig dat sy haar openbare verklaring teruggetrek het dat die verslag van die Nasionale Huisbouersregistrasieraad oor laasjaar se tragedie wat 34 lewens geëis het, finaal was. Dirk Wessels van die DA het Simelane aangemoedig om ‘n duidelike en ondubbelsinnige openbare verklaring te maak oor die verslag se status en finalisering:
DA kritiseer minister Simelane se stilswye oor verslag oor ineenstorting van George-gebou [KLANK]
AFR WesselsOnCollapseReport