Skip to content

DA kritiseer Gautengse begroting oor e-tolstelsel en onbetaalde fakture [KLANK]

# Die DA sê Gauteng se begroting is onder druk weens e-tol-skuld en agterstallige fakture. Die DA-lid, Ruhan Robinson, het die LUR, Lebogang Maile, gekritiseer omdat die party uitgesluit is van die begrotingsraadplegings. Robinson beweer ondanks ‘n begroting van 171-miljard-rand is daar ‘n tekort van 7,3-miljard-rand in die Gesondheidsdepartement en baie diensverskaffers bly onbetaald. Hy sê die DA sal die begroting onder die loep neem en eis hervormings en deursigtigheid voor hy sy steun bied:

ENG-RobinsonOnBudget