# Die DA sê die instel van die heffing van 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoere na Amerika is ‘n vernietigende vooruitsig. President Donald Trump het gister ‘n uitvoerende bevel onderteken waarin invoertariewe van meer as 60 lande aangepas is. Kanada s’n is verhoog van 25- tot 35-persent. Toby Chance van die DA sê die Departemente van Handel, Nywerheid en Mededinging en van Internasionale Betrekkinge en Samewerking moet hul kopppe in skaamte laat sak omdat hulle nie ‘n ooreenkoms kon bereik nie:
DA kritiseer Departemente van Handel en Internasionale Betrekkinge vir mislukte handelsooreenkoms met Amerika [KLANK]
ENG ChanceOnTradeFail