# Die DA sê hy is bly president Cyril Ramaphosa het erkenning gegee aan die party se rekord van goeie regering. Ramaphosa het gister in Johannesburg aan ANC-raadslede gesê Kaapstad en Stellenbosch is voorbeelde van doeltreffende dienslewering, en het ANC-raadslede aangespoor om te leer by DA-munisipaliteite. Die DA-lid, Willie Aucamp, sê die party bly verbind daartoe om alle Suid-Afrikaners se lewens te verbeter:
DA is bly oor ANC se erkenning van sy prestasie in die regering [KLANK]
AFR AucampOnRecognition