Skip to content

DA in Wes-Kaap vra Transnet moet ophou om samewerking met die privaat sektor teen te staan [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap versoek Transnet om sy bedrywighede oop te stel vir kundigheid en sinvolle beleggings uit die privaat sektor. Die party verwelkom die samewerking tussen die sektor en die Wes-Kaap se Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme oor die befondsing en installering van twee kragopwekkers by die Kaapstadse hawe. Noko Masipa van die DA sê Transnet en die hawe moet optree om toe te sien dat vennootskappe wat die privaat sektor steun, omgeskakel word in meetbare verbeterings in doeltreffendheid.

ENG NokoonTransnet