Skip to content

DA in Wes-Kaap verwelkom leierskapsprogram om minibustaxi-sektor meer professioneel te maak [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die bekendstelling van die minibustaxi-program vir uitvoerende leierskap. Die program wat ses maande duur, word aangebied in samewerking met die Universiteit van Kaapstad se Nagraadse Sakeskool. Die unieke veldtog is ontwerp om etiese, vernuwende en geloofwaardige leiers te ontwikkel. Nomafrench Mbombo van die DA sê die minibustaxibedryf is die ruggraat van openbare vervoer in die provinsie, en daarom is dit onontbeerlik vir die ekonomie en in die daaglikse lewens van miljoene mense:

ENG MbomboOnTaxiProgramme