# Die DA in Wes Kaap het die Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning se proaktiewe inisiatiewe verwelkom om aan die stygende vraag na herwinde bande te voorsien. Ten spyte van die insameling van 34-duisend-680 ton afvalbande in die Wes-Kaap van April 2024 tot Maart 2025, is slegs tien-duisend-840 ton daarvan herwin. Dave Bryant van die DA sê dit laat ruimte vir nog 23-duisend-840 ton wat verwerk kan word:
DA in Wes-Kaap verwelkom die daling in herwinning van gebruikte buitebande [KLANK]
ENG DaveonTyre