Skip to content

DA in Wes-Kaap verwelkom bekendstelling van Vaardigheidskool-leerlingskapprogram [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die bekendstelling van die Vaardigheidskool-leerlingskap-program. Dit bied oor 12 maande geakkrediteerde bou-opleiding aan 90 leerders wat hulle loopbane voltooi het aan Kaapstadse vaardigheidskole soos in Gugulethu, Retreat, Milnerton, Bellville en Eersterivier. Dirk Wessels van die DA sê ingryping van hierdie aard bewys die provinsiale regering se toewyding aan die bemagtiging van kwesbare jongmense deur praktiese vaardighede en om betekenisvolle indiensneming te skep:

AFR WesselsONSkills