Skip to content

DA in Wes-Kaap veroordeel aanvalle op maatskaplike werkers [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap veroordeel die aanvalle op maatskaplike werkers in die provinsie ten sterkste. Die party sê sedert April verlede jaar tot nou is altesaam 54 aanvalle op maatskaplike werkers aangemeld. Die DA-lid, Wendy Kaizer-Philander, sê die DA het wetstoepassingsagentskappe versoek om hierdie ondersoeke te prioritiseer en die oortreders vinnig vas te trek:

ENG WendyonAttacks