Skip to content

DA in Wes-Kaap sê aanspreeklikheid in dierewelsynsake is nie onderhandelbaar nie [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die uitslag van die Mosselbaai-munisipaliteit se interne ondersoek na toestande by Harry Giddey-park. Die ondersoek sluit in ongemagtigde verkope van diere, verwaarlosing en genadedood, asook wanbestuur van bates. In Oktober verlede jaar is 52 skilpaaie en talle voëls by die park weens siekte en verwaarlosing uitgesit. Dave Bryant van die DA sê aanspreeklikheid in sake wat met dierewelsyn verband hou, is ononderhandelbaar:

ENG BryantonAnimalsaftey