Skip to content

DA in Wes-Kaap beklemtoon etiese verantwoordelik wat natuurlewe betref [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom CapeNature se vinnige optrede na die dood van ʼn jong luiperd wat in Heidelberg in ʼn onwettige strik gevang is. CapeNature het ná die voorval ʼn ondersoek gelas en dit na die Nasionale Vervolgingsgesag verwys. Dave Bryant van die DA sê strikke is onwettig sonder ʼn permit. Hy voeg by die voorval herinner mense aan die regsgevolge en etiese verantwoordelikheid wat die natuurlewe betref:

ENG BryantOnleopard