# Die DA in Tshwane sê die ANC-geleide regering se voorgestelde metrobegroting wil sy inkomste uit hoër eiendomsbelasting aanvul met ʼn nuwe waardasierol en ʼn nuwe belasting instel. Die nuwe belasting is in die vorm van ʼn heffing om die stad skoon te maak. Jacqui Uys van die DA sê dit gaan veral armer en middelklas-huishoudings raak. Sy sê hulle het drie voorstelle om die belastinglas op inwoners te verlig:
DA in Tshwane sê inwoners kan nie nuwe belastings bekostig nie [KLANK]
ENG UysOnProposals