Skip to content

DA in Oos-Kaap ontbloot rioolbesoedeling wat Oranjerivier en Gariepdam bedreig [KLANK]

# Die DA in die Oos-Kaap het die voortdurende rioolbesoedeling van die onaktiewe Nursery-pompstasie in Aliwal-Noord ontbloot. Die party het onlangs ‘n oorsigbesoek aan die pompstasie gebring waar onsuiwer rioolafval gevind is wat direk in die Oranjerivier vloei en stroomaf die Gariepdam ook besoedel. Marina van Zyl van die DA sê onbehandelde rioolafval is ‘n oortreding van die Nasionale Waterwet en die Nasionale Omgewingsbestuurwet:

AFR VanZylOnSewagePollution